Perd (astrologie)

Die Perd (Chinees: 馬) is die sewende dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Perd word verbind met die Aardse taksimbool 午.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search